Neem deel aan ons nuwe veldtog:
Kanker pasiënte en familie weet dikwels nie waarheen om te gaan, of wat om te doen nádat hul gediagnoseer is nie. Ons organisasie is gestig juis om hierdie probleem op te los. Wys jou ondersteuning aan kankerpasiënte, deur deel te neem aan ons nuwe veldtog: #bemagtigingteenkanker Laai hierdie teken af, en skryf die persoon se naam en die land wat jy ondersteun om bemagtigte word,laai dit af en stuur aan ons. Dit is dit. Hoe meer mense instuur, hoe groter kan ons veldtog groei, dus, kan meer pasiënte gehelp word deur ons.Wys ons en jou geliefdes dat jy omgee. Word deel van ons veldtog!
voorbeelde:
My ma, Claire, Kaapstad SA
My oom, Mike H., Durban, SA
Myself, Ana Ramirez, Johannesburg SA
My tante, Diana Smith,Walvisbaai Namibie
My broer, Paul, Nigeria SA
My verloofde, Susanna Tanzania SA

bemagtigingteenkanker.jpg |